Loading Events

This event has passed.

Woordfees-wynskool: Bubbly 101 – De Khaya

September 30 @ 6:00 pm - 7:30 pm

About Event

Leer, proe, spoeg of sluk… Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid om meer te leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, aangebied deur wynmakers, wynpersoonlikhede en ’n komediant. Ná elke suksesvolle bywo­ning kry jy boonop ’n sertifikaat sodat jy tuis kan spog met jou geleerdheid. Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes

 

Share this event

Event Details

Date & Time:

September 30 @ 6:00 pm - 7:30 pm

Cost:

R170 – R200

Categories:

Venue

De Khaya

Ryneveld Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa

You May Also Like