Loading Events

This event has passed.

Plaas Karnaval | Joubert Family Wines

October 26 @ 9:00 am - 3:00 pm

About Event

Trek jou Vellies aan en ervaar die bekoring van die platteland by ons Plaas karnaval! Geniet ‘n dag gevul met gesinspret, heerlike plaaslike kos en opwindende aktiwiteite vir die hele familie. Ons bied n groot verskeidenheid stalletjies wat ietsie van alles verkoop. Op die dag het ons ook n lekker Thrift Shop vir die wat bietjie wil snuffel. Smul aan n boerewors rol, vars brood, n pannekoek en vele meer. Geniet ook lekker boeresport saam met ons op die dag.

Share this event

Event Details

Date & Time:

October 26 @ 9:00 am - 3:00 pm

Venue

Joubert Family Wines

Kromme Rhee Rode
Stellenbosch, Western Cape

You May Also Like