’n Oggend waar ons stilstaan en gesels oor manwees, geloof, roeping en die spore wat ons nalaat. Ons gasspreker vir die oggend is Johan Badenhorst, bekend vir sy inspirerende verhale van avontuur, deursettingsvermoë en innerlike groei. Johan deel insigte uit sy lewenservaring wat elke man sal aanraak en uitdaag. Kaartjies is R350 per persoon en sluit ligte verversings in.
Recurring event
Delheim – Live Music & Cheese Fondue Evenings
R355 – R580
