Loading Events

This event has passed.

Meditasie in die Dylan Lewis-beeldtuin

October 15 @ 8:00 am - 10:00 am

About Event

Dylan Lewis het gesê: “Nature is church without dogma, connecting us with our authentic self.” Kom word saam stil tussen die imposante beeldhouwerke in die kunstenaar se fynbostuin, omring deur die grootse Stellenbosch- en Helderberg. Jan van Zyl, predikant en mindfulness-fasiliteerder, maak die deure van die natuurkerk oop om ons in stilte en meditasie deur hierdie katedraal te begelei. Trek gemaklik aan en bring ’n hoed, jogamat en waterbottel saam. Ontmoet 30-minute voor die aanvang van die toer by die Kochstraat parkeer-en-pendel.

Share this event

Event Details

Date & Time:

October 15 @ 8:00 am - 10:00 am

Cost:

R350

Venue

Dylan Lewis Sculpture Garden

Blaauwklippen Road
Stellenbosch, Western Cape 7600

You May Also Like