Loading Events

This event has passed.

Woordfees-straatsoirée

October 18 @ 6:00 pm - 8:00 pm

About Event

Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes

Op hierdie spesiale straatmakietie wat jaarliks gehou word, kan jy jou verlustig in ’n keurspel van kosstalletjies, druiwegenot, musiek, goeie wynversnitte en Bolandse gasvryheid. Kom skink ’n glasie op die kunste en goeie wyn!

R280 | R310 by die deur (Wynglas en 12 wynproekoepons ingesluit).

Held annually under sparkly lights and ancient oaks, this event is a testament to Boland hospitality. Expect games, food stalls, music and, of course, wine. Join us as we celebrate the arts and good wine.

Share this event

Event Details

Date & Time:

October 18 @ 6:00 pm - 8:00 pm

Cost:

R280

Venue

Erfurthuis

37 Ryneveld Street
Stellenbosch, Western Cape 7600

You May Also Like