Loading Events

This event has passed.

Fireside sessions | Annandale Wines

January 27 @ 8:00 pm - 10:00 pm

About Event

Kom sit by ‘n vuur en praat saam oor hoe gesonde manlikheid lyk! Wat beteken dit om ‘n man te wees in hierdie tyd? Wat is “mans genoeg”? Wat word van mans verwag? Waar behoort ek? Hoe moet mans opdaag in die lewe? Ons baie informele maandelikse manne-aande skep hierdie ruimte waar mans hierdie vrae kan verken. In die week vooraf sal jy ‘n ‘spark’ per WhatsApp ontvang om jou gedagtes aan die brand te steek oor ‘n onderwerp wat gaan help om ons vuur tydens ons kuier hoog te laat brand.

Share this event

Event Details

Date & Time:

January 27 @ 8:00 pm - 10:00 pm

Cost:

R150

Categories:

Venue

Annandale Wine Farm

Annandale Road
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa

You May Also Like