Loading Events

This event has passed.

Fireside sessions | Annandale Wines

July 29 @ 8:00 pm - 10:00 pm

About Event

Kom sit by ‘n vuur en praat saam oor hoe gesonde manlikheid lyk! Wat beteken dit om ‘n man te wees in hierdie tyd? Wat is “mans genoeg”? Wat word van mans verwag? Waar behoort ek? Hoe moet mans opdaag in die lewe? Ons baie informele maandelikse manne-aande skep hierdie ruimte waar mans hierdie vrae kan verken. Familiér, Annandale Wines, Annandale Rd, Lynedoch, Stellenbosch, 7603 Dinsdag 29 Julie 2025 20:00-22:00 R100pp wyn ingesluit. Deel gerus hierdie uitnodiging met ander mans wat ook mag baat by ‘n boys’ night met gewig! Hoop om jou daar te sien, Adam!

Share this event

Event Details

Date & Time:

July 29 @ 8:00 pm - 10:00 pm

Cost:

R100

Categories:

Venue

Annandale Wine Farm

Annandale Road
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa

You May Also Like