Loading Events

This event has passed.

Moedersdag Viering met Retah McPherson | Vredenheim Wine Farm

May 14 @ 9:00 am - 12:00 pm

About Event

Kom vier die mooi van moederskap saam met ons by ’n betekenisvolle High Tea vol inspirasie, samesyn en geloof. Ons spreker vir die oggend is Retah McPherson, ’n geliefde stem van hoop en geloof. Sy deel haar roerende storie van moed, deursettingsvermoë en die krag van ’n moederhart ,’n storie wat elke vrou sal aanraak. Kaartjie kos R300 per persoon . Dit sluit in ligte verversings en ‘n geskenkie. Skedule van die oggend: 09:00 – 09:30: Verwelkoming 09:30: Begin Retah McPherson haar praatjie 12:00: Sluit ons die oggend af Jou teenwoordigheid maak ’n ware verskil.

Share this event

Event Details

Date & Time:

May 14 @ 9:00 am - 12:00 pm

Cost:

R300

Categories:

Venue

Vredenheim

R310, Lyndoch
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa

You May Also Like