Loading Events

This event has passed.

Woordfees-Wynskool: Pinotage 101 – Die Khaya

October 3 @ 6:30 pm - 7:30 pm

About Event

Leer, proe, spoeg of sluk… Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid om meer te leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, aangebied deur wynmakers, wynpersoonlikhede en ’n komediant. Ná elke suksesvolle bywo­ning kry jy boonop ’n sertifikaat sodat jy tuis kan spog met jou geleerdheid. Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes.

Share this event

Event Details

Date & Time:

October 3 @ 6:30 pm - 7:30 pm

Cost:

R170 – R200

Venue

Die Khaya

Ryneveld Street
Stellenbosch, Western Cape 7600 South Africa

You May Also Like