WYNBOER STOEPSTORIES Kom luister na staaltjies, ervarings van wynboere in die Stellenbosse distrik. Met aanbieder Danneline Ramsden 12 Augustus 2024 18:00 Annandale op R44 Kostes: R240 (Sluit ‘n glas wyn en ‘n Vleis en kaasbord in) Kaartjies te koop op Quicket Shuttle diens beskikbaar vanaf die Moederkerk Vir meer inligting kontak Ina Marie Kilian +27 82 053 3756
Recurring event
Delheim – Live Music & Cheese Fondue Evenings
R355 – R580
