Pampoenpret (in Afrikaans aangebied) | Babylonstoren
Ons verwelkom kinders, ma’s en pa’s om saam met ons pampoenfees te vier. Kom saam op die skattejag: ons spring oor die reusepampoen en kruip tot binne-in die Slak, oortrek met rankende kalbasse in allerhande vorms en groottes.Nota: Omdat daar met skerp voorwerpe gewerk word, moet kinders deur ’n volwassene vergesel word. Maksimum twee kinders […]