‘n Aand by Klein Alto
Geniet ’n onvergeetlike aand vol musiek en die sjarme van die historiese omgewing in Klein Alto se blinknuwe venue. Op die spyskaart is ’n spesiale driegangaandete met ’n glas van ons bekroonde cabernet sauvignon as pasmaat en live musiek. Experience an unforgettable evening at Klein Alto Wine Estate in the heart of the Stellenbosch vineyards […]