Stapstories met Visit Stellenbosch | Ou Bethlehemplaas
Stap saam met die skrywer en radio-omroeper Sophia van Taak van Weg! en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die […]
Stap saam met die skrywer en radio-omroeper Sophia van Taak van Weg! en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die […]
Leer, proe, spoeg of sluk... Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid waar jy meer kan leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, aangebied deur wynmakers, wynpersoonlikhede en ’n komediant. Ná elke suksesvolle bywoning kry jy boonop ’n sertifikaat sodat jy tuis kan spog met jou geleerdheid.
Leer, proe, spoeg of sluk... Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid waar jy meer kan leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en […]
Dylan Lewis het gesê: “Nature is church without dogma, connecting us with our authentic self.” Kom word saam stil tussen die imposante beeldhouwerke in die kunstenaar se fynbostuin, omring deur die grootse Stellenbosch- en Helderberg. Jan van Zyl, predikant en mindfulness-fasiliteerder, maak die deure van die natuurkerk oop om ons in stilte en meditasie deur […]
Bertus Basson, renowned for his 8 outstanding restaurants and his TV series In die sop, Ultimate Braaimaster and Kokkedoor, once again presents his popular Playroom Sessions. Come and experience a […]
Leer, proe, spoeg of sluk... Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid waar jy meer kan leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en […]
Come and celebrate a century of heritage and enjoy a sensory experience with Wynand Lategan, Lanzerac’s winemaker. Discover the aroma of Lanzerac’s pinotage range in our beautiful wine cellar, accompanied […]
SUNSET ROUGE EVENINGS AT KLEIN ALTO Our much-anticipated Sunset Rouge evenings are back at Klein Alto Wine Tasting & Restaurant for the summer season Shop on our award-winning Alto wines, […]
Vintage White is not just a tasting — it is an exclusive exploration of the finest Cap Classique, Rosé and White wines guided by the very hands that crafted them. Across curated tasting stations, you’ll connect directly with winemakers and the Quoin Rock team in an intimate, immersive format designed for those who appreciate the […]
Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes Op hierdie spesiale straatmakietie wat jaarliks gehou word, kan jy jou verlustig in ’n keurspel van kosstalletjies, druiwegenot, musiek, goeie wynversnitte en Bolandse gasvryheid. Kom skink ’n glasie op die kunste en goeie wyn! R280 | R310 by die deur (Wynglas en 12 wynproekoepons ingesluit). Held annually under sparkly lights and ancient […]