Woordfees-straatsoirée
Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes Op hierdie spesiale straatmakietie wat jaarliks gehou word, kan jy jou verlustig in ’n keurspel van kosstalletjies, druiwegenot, musiek, goeie wynversnitte en Bolandse gasvryheid. Kom skink ’n glasie op die kunste en goeie wyn! R280 | R310 by die deur (Wynglas en 12 wynproekoepons ingesluit). Held annually under sparkly lights and ancient […]