Stapstories met Visit Stellenbosch | Ou Bethlehemplaas
Stap saam met die skrywer en radio-omroeper Sophia van Taak van Weg! en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die […]
R550
Stap saam met die skrywer en radio-omroeper Sophia van Taak van Weg! en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die […]
Leer, proe, spoeg of sluk... Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid waar jy meer kan leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en […]