Joshua na die Reen – L’Avenir
Joshua Na Die Reen bring sy musiek na een van sy gunstelling plekke, L’Avenir Wine Estate, en al wat kort is júlle om dit ‘n onvergeetlike aand te maak! Daar is net 250 kaartjies beskikbaar, so maak seker jy kry joune! Tyd: 18:00. Hekke maak 17:00 oop. Vertoning begin 19:30. Burgers en Kaasborde word vooraf aanlyn saam met […]
R120 – R320