Woordfees-wynskool: Chenin 101 | Hofmeyrsaal

Hoffmeyr Hall Church Street, Stellenbosch

Leer, proe, spoeg of sluk... Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid waar jy meer kan leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en […]

R200 – R250