Woordfees-straatsoirée

Erfurthuis 37 Ryneveld Street, Stellenbosch

Aangebied deur Stellenbosch-wynroetes Op hierdie spesiale straatmakietie wat jaarliks gehou word, kan jy jou verlustig in ’n keurspel van kosstalletjies, druiwegenot, musiek, goeie wynversnitte en Bolandse gasvryheid. Kom skink ’n […]

R280

‘n Aand by Klein Alto

Klien Alto Annandale Road, stellenbosch

Geniet ’n onvergeetlike aand vol musiek en die sjarme van die historiese omgewing in Klein Alto se blinknuwe venue. Op die spyskaart is ’n spesiale driegangaandete met ’n glas van […]

R650

Spier Winemaker’s Dinner | Spier Manor House

Spier Wine Estate R310, Lyndoch

Traditional South African flavours reimagined through the spirit of sharing and togetherness. Take your seat at the Spier Manor’s long table for an unforgettable evening of shared plates and stories. […]

R900