The Sensory Tree Wine Experience
The Sensory Tree Experience at ASARA Wine Estate offers guests a unique tasting journey, where four carefully selected wines are paired with complementary flavors. Highlights include Pinotage Rosé with Raspberry […]

2024 Toyota Stellenbosch Woordfees speel, sprankel en spruit dié lente uit met meer as 400 unieke produksies wat in nagenoeg 60 venues in en om Stellenbosch aangebied word. Die fees vind vanjaar van 28 September tot 6 Oktober in die Eikestad plaas. Die 2024-program - Die gratis gedrukte feesgids is vanaf middel Julie by die […]
Leer, proe, spoeg of sluk… Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid om meer te leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, aangebied deur wynmakers, wynpersoonlikhede en ’n komediant. Ná elke suksesvolle bywoning kry jy boonop ’n sertifikaat sodat jy tuis kan spog met jou geleerdheid. Aangebied […]

Stap saam met die bobaasstorieverteller Erns Grundling en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die Banhoekbewarea en verken die natuurskoon. Goeie wyn en heerlike kos is ingesluit.
Join us for a delightful treat in honour of International Coffee Day. Enjoy our Cake of the Day paired with a complimentary coffee, courtesy of Monarch Coffee Cartel. Indulge in freshly baked favourites like Dark Chocolate Mousse Cake, Tiramisu Cake and Carrot Cake.
2024 Toyota Stellenbosch Woordfees speel, sprankel en spruit dié lente uit met meer as 400 unieke produksies wat in nagenoeg 60 venues in en om Stellenbosch aangebied word. Die fees vind vanjaar van 28 September tot 6 Oktober in die Eikestad plaas. Die 2024-program - Die gratis gedrukte feesgids is vanaf middel Julie by die […]
Sluit by ons aan vir die bekendstelling van ons 100ste agtereenvolgende Alto Rouge-oesjaar. Kom geniet dié keurige wynproe-ervaring met ’n uitgesoekte versameling oesjare van ons befaamde Alto Rouge, elk met ’n verskeidenheid gebraaide kleinbordgeregte as pasmaats. Dit word aangebied deur ons wynmaker, Bertho van der Westhuizen. *** Immerse yourself in a meticulously crafted wine tasting […]
A musical celebration of the well-loved Italian operatic composer on the centenary of his death. Sopranos: Zizhipo Funzo, Molly Dzangare Tenor: Mkhanyiseli Dyantyi Baritone: Themba Mdlalose Pianist and musical director: Dr Lisa Engelbrecht - 02 October & 4 October 2024.