2024 Toyota Stellenbosch Woordfees

2024 Toyota Stellenbosch Woordfees speel, sprankel en spruit dié lente uit met meer as 400 unieke produksies wat in nagenoeg 60 venues in en om Stellenbosch aangebied word. Die fees vind vanjaar van 28 September tot 6 Oktober in die Eikestad plaas. Die 2024-program - Die gratis gedrukte feesgids is vanaf middel Julie by die […]

Stapstories met Visit Stellenbosch – Erns Grundling | Bobaasstorieverteller

Ou Bethleham Reserve 1 Skool Street, Kylemore

Stap saam met die bobaasstorieverteller Erns Grundling en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die Banhoek­bewarea en verken die natuurskoon. Goeie wyn en heerlike kos is ingesluit.

R500