2024 Toyota Stellenbosch Woordfees

2024 Toyota Stellenbosch Woordfees speel, sprankel en spruit dié lente uit met meer as 400 unieke produksies wat in nagenoeg 60 venues in en om Stellenbosch aangebied word. Die fees vind vanjaar van 28 September tot 6 Oktober in die Eikestad plaas. Die 2024-program - Die gratis gedrukte feesgids is vanaf middel Julie by die […]

Alto Rouge se eeufees-braai-affair

Alto Wine Estate Annandale Road, Stellenbosch

Sluit by ons aan vir die bekendstelling van ons 100ste agtereenvolgende Alto Rouge-oesjaar. Kom geniet dié keurige wynproe-ervaring met ’n uitgesoekte versameling oesjare van ons befaamde Alto Rouge, elk met ’n verskeidenheid gebraaide kleinbordgeregte as pasmaats. Dit word aangebied deur ons wynmaker, Bertho van der Westhuizen. *** Immerse yourself in a meticulously crafted wine tasting […]

R650

Winemakers Evening at Stefan’s | Erinvale Estate Hotel & Spa

Erinvale Estate Hotel & Spa 1 Erinvale Avenue Somerset West, Somerset West

Our next Wine Maker’s Evening will be on Wednesday the 2nd of October 2024. Meet Luke O’Cuinneagain of Vergelegen Wine Estate, learn about their craft, and indulge in exquisite wine pairings in a picturesque setting. Date: 2 October 2024 18h30 to 21h30 R880 per person includes a 7 Course Dinner and Complimentary Wine Stefan’s Restaurantfood

R880