Woordfees-wynskool: Chenin Blanc 101 – Die Khaya

Die Khaya Ryneveld Street, Stellenbosch

Leer, proe, spoeg of sluk… Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid om meer te leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, […]

R170 – R200