Woordfees-Wynskool: Pinotage 101 – Die Khaya

Die Khaya Ryneveld Street, Stellenbosch

Leer, proe, spoeg of sluk… Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid om meer te leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, aangebied deur wynmakers, wynpersoonlikhede en ’n komediant. Ná elke suksesvolle bywo­ning kry jy boonop ’n sertifikaat sodat jy tuis kan spog met jou geleerdheid. Aangebied […]

R170 – R200