2024 Toyota Stellenbosch Woordfees
2024 Toyota Stellenbosch Woordfees speel, sprankel en spruit dié lente uit met meer as 400 unieke produksies wat in nagenoeg 60 venues in en om Stellenbosch aangebied word. Die fees […]

Embrace the cozy vibes of winter and indulge in a culinary delight with Kunjani's Sunday Roasts, available every Sunday from June 23rd to September 29th. Treat yourself to a hearty three-course meal featuring salads and pates, a mouthwatering roast with all the trimmings, and a delectable dessert, all for just R395 per person. With only […]
2024 Toyota Stellenbosch Woordfees speel, sprankel en spruit dié lente uit met meer as 400 unieke produksies wat in nagenoeg 60 venues in en om Stellenbosch aangebied word. Die fees vind vanjaar van 28 September tot 6 Oktober in die Eikestad plaas. Die 2024-program - Die gratis gedrukte feesgids is vanaf middel Julie by die […]
Leer, proe, spoeg of sluk… Die Woordfees-wynskool is ’n prestigeryke – maar allermins snobistiese – geleentheid om meer te leer oor wyn. Daar’s drie klasse oor verskillende kultivars en style, aangebied deur wynmakers, wynpersoonlikhede en ’n komediant. Ná elke suksesvolle bywoning kry jy boonop ’n sertifikaat sodat jy tuis kan spog met jou geleerdheid. Aangebied […]

Sluit by ons aan vir die bekendstelling van ons 100ste agtereenvolgende Alto Rouge-oesjaar. Kom geniet dié keurige wynproe-ervaring met ’n uitgesoekte versameling oesjare van ons befaamde Alto Rouge, elk met ’n verskeidenheid gebraaide kleinbordgeregte as pasmaats. Dit word aangebied deur ons wynmaker, Bertho van der Westhuizen. *** Immerse yourself in a meticulously crafted wine tasting […]