Stapstories met Visit Stellenbosch – Erns Grundling | Bobaasstorieverteller
Stap saam met die bobaasstorieverteller Erns Grundling en ontsnap van die daaglikse gewoel. Ons stap 8 km op die pragtige Ou Bethlehem-roete en in die Banhoekbewarea en verken die natuurskoon. […]